Skip Repetitive Navigational Links

Plaas van die jaar!

Plaas van 620 ha, met 3 ha meerjarige aangeplante weiding, 5 ha onder spilpunt, 2,5 ha-toringspilpunt, 6 boorgate, 4 damme. 42 km vanaf Kimberley, 35 km vanaf Jacobsdal en 115 km vanaf Bloemfontein. 259 rooibokke, springbokke, gemsbokke, blesbokke, rooihartbeeste, swartwildebeeste. Wildheining. 242 m²-grasdakhoofhuis, 2 en suite-grasdakchalets van 94 m², 162 m²-grasdaklapa-onthaalarea. Alles ten volle toegerus met meubels, TV’s, ens. Swembad, groot skuur en nog vele meer. E-pos melissa@nginc.co.za vir die volledige brosjure en inventaris of skakel 072 999 9992 vir meer inligting.


Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24.